Jein

Jein (minder gebruiklik: jain) is in die geselstaal 'n kofferwoord wat hoofsaaklik op die Duitse taalakker voorkom.

Dit is 'n versmelting van die woorde Ja en Nein en het die betekenis "ja en nee". "Jein" kom selde in sinne voor waar "vielleicht" (miskien, dalk) gebruik word en vervang laasgenoemde ook nie. "Jein" word meestal dan gebruik wanneer 'n vraag nie onomwonde of selfs gelyktydig met "Ja" en "Nein" of met voorbehoud "Ja, maar..." of "Nee, maar..." beantwoord kan word nie. Op "Jein" volg die verklaring waarom die antwoord dubbelsinnig (bevestigend en ontkennend) is.

  • Voorbeeld:
    Vraag: „Warst du schon einmal in Bremen?“ ("Was jy al in Bremen?")
    Antwoord: „Jein. Ich war schon einmal da, bin aber nur durchgefahren. Ich habe die Stadt eigentlich nicht gesehen.“ ("Ja en nee. Ek was al daar, maar het net deurgery. Ek het die stad eintlik nie gesien nie.")

Verwysings

Tags:

DuitsKofferwoord

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Predikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaFotosinteseVlag van Suid-AfrikaISimangaliso-vleilandparkWaterbesparing in Suid-AfrikaStikstofDulcie van den BerghEkonomie van Suid-AfrikaAnrich HerbstJan CombrinkInnes en Franna BenadéAngina pectorisRooms-Katolieke KerkLangste woordWitrenosterStereotipeWoordeboekGrondwetKaartSpierdistrofieJan-Willem BreureVaginale kankerJaarKriekAfrikanersGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVars waterHomoseksualiteitOnderhandelinge om apartheid te beëindigAfrikaanse WikipediaLemoenduifNiemetaalHartTjelloSteve HofmeyrBipolêre gemoedsteuringPussy RiotRamsar-vleilande in Suid-AfrikaHeks van HexrivierLys van Afrikaanse skrywersGedigSeksualiteitHamilton WesselsLAnette EngelbrechtKlimaatMosesLeah van NiekerkGroot GatOlifantEmfiseemMangelontstekingGreen PornoAgtervoegselBurgerregteNasionale VrouedagSoweto-opstandKoos BekkerJeuksiekteJodeSosiale mediaBevolkingHector PietersonSelfoonLuiperdIranAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidE-posUitwerking van klimaatsveranderingAfkortingDirekte en Indirekte redeHemelvaartGroenteLeestekenBergen-Belsen-konsentrasiekampWatersuiwering🡆 More