Chroesjtsjofka: Russiese omgangstaal naam vir tipiese Sowjetunie woonstelblok gebou gedurende die 1960s

Chroesjtsjofka (Russies: хрущёвка) is 'n term uit die Russiese omgangstaal wat in Rusland en ander opvolgerlande van die Sowjetunie gebruik word om na 'n tipiese woonstelblok met vyf verdiepings te verwys wat hoofsaaklik in die 1960's en 1970's van voorafvervaardigde sementpanele gebou is en gewoonlik binne vyftien dae voltooi kon word.

Chroesjtsjofka: Russiese omgangstaal naam vir tipiese Sowjetunie woonstelblok gebou gedurende die 1960s
'n Chroesjtsjofka in Tomsk, Rusland
Chroesjtsjofka: Russiese omgangstaal naam vir tipiese Sowjetunie woonstelblok gebou gedurende die 1960s
Chroesjtsjofkas in Sumqayit, Azerbeidjan
Chroesjtsjofka: Russiese omgangstaal naam vir tipiese Sowjetunie woonstelblok gebou gedurende die 1960s
Chroesjtsjofka-buurt in Talnach, Noord-Siberië. In die vroeë 21ste eeu het die meeste woonstelblokke aan die einde van hulle gebruiksduur gekom

Hierdie woonstelblokke met huurwoonstelle is oorspronklik deur die Sowjet-Russiese party- en regeringsleier Nikita Chroesjtsjof (van wie die term afgelei is) goedgekeur en in groot getalle in stedelike nedersettings opgerig om die heersende woningnood op 'n maklike en goedkoop manier te verlig. Aangesien bekostigbaarheid belangriker was as woongerief (daar is oorspronklik geen voorsiening gemaak vir balkonne nie, en in die klein kombuise was daar gewoonlik nie eens plek vir 'n koelkas nie), is na die geboue dikwels as Chroesjtsjoba (хрущоба) verwys - 'n kofferwoord wat uit Хрущёв ("Chroesjtsjof") en трущоба ("troesjtsjoba" of "krotbuurt") gevorm is.

Eksterne skakels

    Dagbladartikels

Tags:

RuslandRussiesSowjetunie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SteentydperkTradisionele literatuurDirekte en Indirekte redeKunsmisWiki CommonsRookgewoonteAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRooilipslangSeksueel oordraagbare infeksieMielieChemiese verbindingKunstenaarLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameYouTubeWaterbesoedelingTweede Nuwe JaarJeuksiekteKolorektale kankerSwemKoekie (rekenaarwetenskap)Atlantiese OseaanOogproblemeMusieksimboleIsraelByeboerderyKonsentrasiekampNasionale VrouemonumentHoërskool OuteniquaMenslike penisgrootteOrgasmeIndiese OseaanDikdermVeeartsSportEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaProvinsies van Suid-AfrikaKoringJavaScriptLeeuSkoolBloemfonteinAssonansieAndré JacobsVreesMobutu Sese SekoHamerkopPersoonlikheidAt BothaVersamelnaamSkerpioenAborsieKoorsblaarSarel Jacob PretoriusTekstielEkonomie van Suid-AfrikaKankerDieretuinWes-KaapWêreld- Ekonomiese ForumTweede VryheidsoorlogMondPrimêre sektor van die ekonomieLys van Griekse mitologiese figureSteve HofmeyrVolstruisLys van elemente volgens simboolYsterRenaissanceWaterpokkiesTrekarbeidStresBeaufortskaalBurgerregteStereotipeEwenaar🡆 More