Brief

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Die Brief van Jeremia is 'n Ou Testamentiese apokriewe boek. Die titel van die boek is misleidend want die boek is nie deur die profeet Jeremia geskryf...
  • Thumbnail for Einstein-Szilárd-brief
    Die Einstein-Szilárd-brief was 'n brief geskryf deur Leó Szilárd en onderteken deur Albert Einstein wat op 2 Augustus 1939 aan die Amerikaanse president...
  • Die Brief aan die Romeine is die 6de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan die gelowiges in Rome, die hoofstad van die Romeinse...
  • Die brief van Jakobus is die 20 ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan die twaalf stamme wat oor die wêreld versprei is...
  • Die Brief aan die Laodisense is 'n Nuwe Testamentiese Apokriewe skrif. Die brief is egter nie deur Paulus geskryf nie, tewens die skrywer is onbekend....
  • Die brief aan die Kolossense is die 12de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief, aan die kerk in Kolosse, 'n Frigiese stad sowat 160 km van...
  • Die brief aan Filemon is die 18de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is 'n suiwer persoonlike briefie aan Filemon, 'n vooraanstaande...
  • Die brief aan Titus is die 17de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan Titus, 'n bekeerling uit die heidenasies, wat op Kreta...
  • Die derde brief van Johannes is die 25ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die kort brief is gerig aan 'n kerkleier, Gaius, om waardering te betuig...
  • Thumbnail for Galasiërs
    Die brief aan die Galasiërs is die 9de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is geskryf om die gemeente van Galasië te waarsku teen die optrede...
  • Die tweede brief van Johannes is die 24ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die kort brief is gerig aan die uitverkore vrou en haar kinders wat...
  • Thumbnail for Brief aan die redakteur
    'n Brief aan die redakteur is 'n brief wat 'n leser aan 'n koerant of tydskrif stuur oor kwessies wat die publikasie se lesers aangaan. Sulke briewe is...
  • Die brief aan die Efesiërs is die 10de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie brief word beskou as 'n omsendbrief aan verskillende gemeentes...
  • Testament van die Bybel. Hierdie boek, 'n brief aan Timoteus tesame met sy tweede brief aan Timoteus en saam met die brief aan Titus, is nie soos Paulus se ander...
  • Thumbnail for Pous Siricius
    in Spanje 'n brief aan die pous geskryf met vrae oor die doop, boetedoening, kerklike dissipline en die selibaat. Siricius het die brief beantwoord op...
  • Die brief van Judas is die 26 ste boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is gerig aan lesers wat nie nader aangedui kan word nie. Hulle word...
  • A Brief History of Time (Afrikaans: "'n Kort geskiedenis van tyd") is 'n boek deur Stephen Hawking waarin hy sy idees oor die ontstaan en ontwikkeling...
  • Thumbnail for Filippense
    Die brief aan die Filippense is die 11de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Hierdie brief is uit die gevangenis geskryf aan die eerste gemeente...
  • Korintiërs is die 7de boek in die Nuwe Testament van die Bybel. Die brief is 'n herderlike brief, geskryf deur Paulus aan die gemeente wat hy in Korinthe gestig...
  • Testament van die Bybel. Hierdie boek, ook 'n brief aan die Tessalonisense, is enkele maande na die eerste brief geskryf. Die misverstande oor die wederkoms...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KunselementeSpierHemelvaartPinksterSwartbewussynsbewegingNapoleon BonaparteKameelAardbewingAfrikaanse taalleerVioolKoorsblaarKunsIntensiewe vormParysAppel (sanger)TermietMierNamibiëAardkorsLys van Afrikaanse skrywersEsias BoschSeksuele stimulasieBuck AngelEufemismeEuropaBrugMenstruasieKinderregteSwangerskapKankerBoer (landbou)Afrikaanse WikipediaStereotipeBoer Soek 'n VrouVraag en aanbodBritse en Amerikaanse maateenhedeDiamantbedryfRugbywêreldbeker 2023Bruto binnelandse produkFotosinteseAfkappingstekenKompasNasionale PartyNiemetaalOlimpiese Somerspele 2024VervoerYstertydperkGeskiedenis (vakgebied)WatersuiweringMuskietBlaarDiskriminasieTropiese huisgeitjieVoorsetselAntisemitismeLewerJan-Willem BreureSuikersiekteNasionale VrouedagMenslike seksuele gedragLimpopo (rivier)Gevolge van aardverwarming op oseaneLeierMisdaadromanLenteSoortnaamMikro-ekonomieSwartrenosterBevolkingsafnameLys van Griekse mitologiese figureTsoenamiBloedsomloopstelsel🡆 More