Atmosfeer

Soekresultate vir

Daar is reeds 'n bladsy genaamd "Atmosfeer" op die wiki

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Atmosfeer
    Atmosfeer is 'n laag gasse om 'n planeet of ander stuk materie met 'n sekere massa  wat bymekaar gehou word deur die swaartekrag van daardie planeet of...
  • Thumbnail for Aarde se atmosfeer
    Die Aarde se atmosfeer is die atmosfeer (gaslaag) wat om die Aarde voorkom. Die aantrekkingskrag van die Aarde hou die atmosfeer in posisie sodat dit...
  • Een atmosfeer druk is die lugdruk by seevlak. Dus is dit 101.325 kPa. Die volgende is dieselfde druk: 1 atm (atmosfeer) 101.325 kPa (kilopascal) 1.01325...
  • Thumbnail for Koolstofdioksied
    reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom. Die konsentrasie in die Aarde se atmosfeer is egter taamlik klein, maar Mars en Venus s'n...
  • Thumbnail for Aarde
    Aarde (afdeling Atmosfeer)
    die volgende miljard jaar op sy oppervlak verskyn. Dit het die Aarde se atmosfeer en oppervlak beïnvloed, wat weer gelei het tot die florering van aërobiese...
  • Thumbnail for Argon
    is die derde edelgas in groep 18 en maak ongeveer 1% van die Aarde se atmosfeer uit. Argon is 2,5 keer meer oplosbaar in water as stikstof wat dit ongeveer...
  • Thumbnail for Eksosfeer
    van liggame met ’n aansienlike atmosfeer, soos die Aarde, is die eksosfeer die heel boonste laag, waar die atmosfeer dunner raak en met die interplanetêre...
  • Thumbnail for Saturnus
    Saturnus (afdeling Atmosfeer)
    water, maar die boonste atmosfeer is so gasagtig dat dit die gemiddeld merkwaardig afbring. Saturnus se buitenste atmosfeer bestaan uit 93,2% molekulêre...
  • Thumbnail for Lugdruk
    Lugdruk is die krag wat deur die gewig van die atmosfeer op die aarde se oppervlak uitgeoefen word. Die atmosfeer kan nie in die ruimte wegdryf nie, omdat dit...
  • Thumbnail for Internasionale Burgerlugvaartorganisasie
    Die ICAO definieer 'n Internasionale Standaard Atmosfeer (ook bekend as die ICAO Standaard Atmosfeer), 'n model van die standaard variasies in druk,...
  • Thumbnail for Stratosfeer
    Die stratosfeer is die laag in die aarde se atmosfeer (of dampkring) tussen die troposfeer en die mesosfeer. Die lae word geskei deur die tropopouse en...
  • Thumbnail for Titaan (maan)
    groter as enige van die dwergplanete. Dit is die enigste maan met 'n digte atmosfeer en die enigste liggaam in die ruimte buiten die Aarde waarop duidelike...
  • Thumbnail for Troposfeer
    laagste laag van die Aarde se atmosfeer en die een waarin byna al die weerstoestande plaasvind. Dit bevat 75% van die atmosfeer se massa en 99% van die totale...
  • Thumbnail for Kweekhuisgas
    Kweekhuisgasse is gasse in die Aarde se atmosfeer wat radiasie in die termiese infrarooi band absorbeer en uitstraal. Hierdie proses is die fundamentele...
  • Thumbnail for Venus
    die tweede planeet van die Son af. Dit is 'n rotsplaneet met die digste atmosfeer van al die rotsplanete in die Sonnestelsel en die enigste een met 'n massa...
  • Thumbnail for Stikstof
    nie-metaal gas. Stikstof beslaan ongeveer 78 persent van die Aarde se atmosfeer en is 'n bousteen van alle lewende weefsels. Stikstof vorm baie belangrike...
  • oppervlakwater. Venus het die warmste atmosfeer, en die digste atmosfeer van die rotsplanete. Mercurius is die enigste sonder 'n atmosfeer, en Neptunus is die winderigste...
  • Thumbnail for Wenera-ruimteprogram
    gestuur. Nog 13 tuie het data oor Venus se atmosfeer teruggestuur. Onder die tuie was die eerste een wat die atmosfeer van ’n ander planeet binnegedring het...
  • verwysingstemperatuur van 0 °C (273.15 K) en die verwysingsdruk van 1 atmosfeer (gedefinieer as 101.325 kPa). Hierdie waardes benader die vriespunt van...
  • Thumbnail for Uranus
    Uranus (afdeling Atmosfeer)
    van komete af kom), is in die boonste atmosfeer bespeur. Daar is baie klimaatsverskynsels in Uranus se atmosfeer wat nie verduidelik kan word nie, soos...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SelfkonsepPlastiekEngelsMaatskaplike verantwoordelikheidKaapse VlakteSendelingposisieSuid-Afrikaanse randGeweldSoutsuurWoordLeestekenPrimêre sektor van die ekonomieGoudFamilie (verwantskap)LidwoordWapen van Suid-AfrikaAlkoholismeKoorsblaarSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994PersoonlikheidHamburgerTeologiese Kweekskool (Stellenbosch)KnieNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaFinansiële staatAanpassingskapasiteitDiamantArabies-Israeliese konflikSeksuele opwekkingMiltFilosofieWhatsAppJaco JacobsInnes en Franna BenadéSikloonMotorvoertuigDiepaartromboseWoordeboek van die Afrikaanse TaalYstertydperkStilleweIngenieursweseGoudkus (streek)PaasfeesSwangerskapVerantwoordelikheidTweede VryheidsoorlogTreinHartversakingHoofstadJodeGesonde dieetSwart menseRenaissanceMynbedryf van Suid-AfrikaBestuiwingHoofpynRugbyGautengMenseregteNamibiëSoortnaamArmoedeDierWater (molekuul)Weer (meteorologie)Selfstandige naamwoordBlourokkeTydsoneOorstromingErfenisdag (Suid-Afrika)Slag van BloedrivierCounter-Strike 2VryheidsdagRussiese inval in Oekraïne sedert 2022🡆 More