Aspalathus Smithii: Plantspesie

Aspalathus smithii is 'n plant wat hoort tot die genus Aspalathus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei. Dit kom van Caledon tot by Bredasdorp en Swellendam voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 1200 km² en daar is tien, klein gefragmenteerde subpopulasies oor. Die spesie het groot gedeeltes van sy habitat aan koringverbouing afgestaan. Oorbeweiding en indringerplante is ook 'n bedreiging.

Aspalathus smithii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Orde:
Familie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
A. smithii
Binomiale naam
Aspalathus smithii
R.Dahlgren, (1963)

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Provinsies van Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaKrieketElizabeth II van die Verenigde KoninkrykAborsieKernkragSkoenlapperNamibiëAnale kankerVoegwoordKarooRenteMusiekteaterAndré JacobsLys van elemente volgens simboolMaselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLabia (geslagsdele)Meningsverskil oor aardverwarmingWinnie Madikizela-MandelaKoggelmanderFisioterapieFranklin D. RooseveltHeuningbyNylrivier (Suid-Afrika)AngssteuringLys van konsentrasiekampe in Nazi-DuitslandMiddeloorontstekingFinale OplossingPeach van PletzenHomoniemLuislangeGalileo GalileiBloedvergiftigingJakkalsGoudSelfieDepressie (gemoedstoestand)KunsMusieksimboleGroot TrekVerenigde KoninkrykSywurmAlice MunroProstaatkankerDieregeluideWalt DisneyOntkiemingYstertydperkOorstromingKlimaatsverandering in Suid-AfrikaLandbouErosietipesBloedingBruin menseSkildklierInligtingstegnologieRooilipslangRassismeOu Apostoliese KerkASigaretVerantwoordelikheidMetaalDieretuinSportNasionalismeKindermishandelingMuskietGeweld7de LaanSkerpioenTweede VryheidsoorlogIvan ZimmermannJansenville🡆 More