Antiope (mitologie)

Soekresultate vir

Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).
  • Thumbnail for Antiope
    Antiope was in die Griekse mitologie die dogter van die riviergod Asopos, volgens Homeros. Haar skoonheid is raakgesien deur Zeus, wat hom soos ’n sater...
  • Thumbnail for 90 Antiope
    asteroïdes. Antiope is lid van die Temisfamilie van asteroïdes wat sekere wentelelemente deel. Die asteroïde se naam kom uit die Griekse mitologie, maar dit...
  • Thumbnail for Amasone (mitologie)
    Theseus, wat prinses Antiope, Hippolyte se suster, ontvoer het. Dié insident het gelei tot ’n wraakaanval teen Attica waarin Antiope dood is terwyl sy aan...
  • Thumbnail for Griekse mitologie
    Griekse mitologie is die versamelde mites oor Griekse gode en godinne asook antieke helde en heldinne. Hierdie legendes is oorspronklik geskep en versprei...
  • Thumbnail for Ganumedes (mitologie)
    Ganumedes (Grieks: Γανυμήδης) was in die Griekse mitologie ’n goddelike held en Trojaanse prins, seun van Tros van Dardanië en Kallirroë. Hy was die aantreklikste...
  • Tetis of Tethis (Grieks: Τηθύς) was in die Griekse mitologie ’n Titaan en seegodin. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die suster sowel as metgesel...
  • Thumbnail for Orion (mitologie)
    Orion (Grieks: Ὠρίων) was in die Griekse mitologie ’n reus en jagter vir wie Zeus tussen die sterre geplaas het as die sterrebeeld Jagter, ook bekend...
  • Thumbnail for Eter (mitologie)
    Eter (Grieks: Αἰθήρ) was in die Griekse mitologie die seun van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan het. In Hesiodus se...
  • Thumbnail for Pentesileia
    Πενθεσίλεια) was in die Griekse mitologie die koningin van die Amasones, die dogter van Ares en Otrera, en die suster van Hippolute, Antiope en Melanippe. Sy het...
  • Thumbnail for Kerberos (mitologie)
    Kerberos of Cerberus (Grieks: Κέρβερος) was in die Griekse en Romeinse mitologie ’n veelkoppige hond wat die ingang na die onderwêreld bewaak het om te...
  • Lys van Griekse mitologiese figure (kategorie Griekse mitologie)
    Okeanos Foibe Prometeus Rea Selene (die Maan) Tetis Teia Temis Achilles Antiope Asklepios Daidalos Ganumedes Herakles Ikaros Jason Oidipus Peleus Penelope...
  • Chaos (Grieks: Χαος, Khaos, "leegte") is in die Griekse mitologie die niks waaruit die eerste Griekse gode ontstaan het. Dit is ’n eindelose gat waarin...
  • Thumbnail for Gaia (mitologie)
    Gaia (Grieks: Γαῖα; "grond" of "aarde") was in die Griekse mitologie die dogter van die heel eerste god, Chaos, die leemte waaruit die heelal ontstaan...
  • Thumbnail for Hidra (mitologie)
    Hidra, of die Waterslang, was in die Griekse mitologie ’n slangagtige watermonster. Dit het meer koppe gehad as wat skilders kon uitbeeld (maar dit is...
  • Thumbnail for Pan (mitologie)
    Pan (Grieks: Πάν) was in die Griekse mitologie die metgesel van die nimfe en die god van die herders, kuddes en volksmusiek – en hy is daarom ook verbind...
  • Thumbnail for Eros (mitologie)
    Griekse mitologie die oergod van seksuele liefde en skoonheid. Hy is ook as ’n vrugbaarheidsgod aanbid. Sy eweknie in die Romeinse mitologie is Kupido...
  • Thumbnail for Perseus (mitologie)
    Perseus (Grieks: Περσεύς) was ’n held in die Griekse mitologie. Hy was die seun van Zeus en is veral bekend daarvoor dat hy die Gorgo Medusa doodgemaak...
  • Thumbnail for Penelope (mitologie)
    Penelope (Grieks: Πηνελόπεια/Πηνελόπη) is ’n karakter in die Griekse mitologie. In Homeros se Odussee is sy die getroue vrou van Odusseus wat haar vryers...
  • Thumbnail for Titaan (mitologie)
    Die Titane (Grieks: Τιτάν, enkelvoud; Τιτᾶνες, meervoud) in die Griekse mitologie het ontstaan uit die oergode wat uit Chaos voortgekom het met die skepping...
  • Thumbnail for Charon (mitologie)
    Charon of Kharon was die bootsman van Hades in die Griekse mitologie. Hy het met die siele van afgestorwenes oor die riviere Styx en Acheron, die skeiding...
Wys (vorige 20 | ) (20 | 50 | 100 | 250 | 500).

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in AfrikaOogMagneetHelpmekaar-kollegeCalviniaVerenigde KoninkrykMaroela MediaLeestekenAardverwarmingEkonomie van Suid-AfrikaNederlandsToestand van materieToerismeTydAgtervoegselDoopJan van RiebeeckFiela se kindPenisVisTuberkuloseSebraJuan Antonio VillacañasMagsverheffingSpreeuSteenkool in Suid-AfrikaMuskeljaatkatAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKlimaatveranderingSirkusMonopolyLangste woordDigvormKRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Periodieke tabelTennisHeupAustraliëErfenisRudi ClaaseNeerslagJacques LootsSonnestelselMiteLongYslandKongo-krisisJakkalsEufemismeSlag van Cuito CuanavaleKoolstofdioksiedBloemfonteinNierDieremishandelingEjakulasieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVoëlKolorektale kankerJansenvilleRoofvoëlVigsChris HaniMieliestronkLimpopo (rivier)Gregoriaanse kalenderAfrikaansWikipediaGawes van die Heilige GeesTermietNarsismeBreinvliesontstekingAkuutLeier🡆 More