Anrich Herbst: Suid-Afrikaanse akteur en stemkunstenaar

Anrich Herbst (* 1 November 1972– ) is ’n Suid-Afrikaanse akteur en stemkunstenaar.

Hy is veral bekend vir sy rol as Wimpie van Tonder in die sitkom Orkney Snork Nie. Hy was slegs 14 jaar oud tydens sy oudisie en 15 jaar toe die sitkom se verfilming begin het. Hoogtepunte uit sy loopbaan sluit in die rolle van Sam Carmichael in Mamma Mia! - the Musical, en Gunther in die film Raaiselkind. Hy spits hom deesdae grootliks toe op stemwerk. Die opname van PG du Plessis se boek Fees van die Ongenooides is een van die prestasies waarop hy die trotste is. Hy is 'n radioteater regisseur by RSG en mede-aanbieder van die program Nisboere op Via-TV.

Anrich Herbst
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geneem by Primedia se kantoor in Seepunt toe Anrich aanbieder was by Kfm tussen 2013 en 2015.

Geboorte 1 November 1972 (1972-11-01) (51 jaar oud)
Bloemfontein
Nasionaliteit Suid-Afrika
Ouers Das en Kristie Herbst
Skool Hoërskool Randburg
Beroep(e) Stemkunstenaar, aanbieder, akteur.
Rolprente Raaiselkind
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Anrich Herbst: Filmografie, Verwysings
Anrich besig met "voice over"-opnames in Boston, Kaapstad 2020.
Anrich Herbst: Filmografie, Verwysings
Anrich Herbst, Kaapstad 2019.

Filmografie

Filmwerk

  • Raaiselkind, 2017 as Gunther (met Diaan Lawrenson).
  • Oom (Kortfilm), 2016 as Tiaan (met Pierre van Pletzen).
  • 'n Man soos my Pa, 2015 as Meneer.
  • Vrou Soek Boer, 2014 as Rudi.
  • Born to Win, 2014 as Leon se Pa.
  • Mandela - Long Walk to Freedom, 2013 as Konstabel Dirker.
  • Angus Buchan’s Ordinary People, 2012 as die jong Angus.
  • Vaatjie sien sy gat, 2008 as die man van Nasionale Intelligensie.
  • Catch a Fire, 2006 as die polisieman.
  • The Long Run, 2001 as winkelassistent.
  • Orkney Snork Nie - Nog 'n Movie, 1993.
  • Orkney Snork Nie - dis lekker by die see, 1992.

TV Werk

  • Nisboere, reeks 1 - 5, 2017-2020 as aanbieder.
  • Die Boekklub II, 2017 as Johan (ondersteunende hoofspeler).
  • Seepglad, 2016 as Frank.
  • Hotel, reeks 1, 2016 as Edward.
  • Madiba - The Series, 2016 as polisieman wat Nelson Mandela arresteer.
  • Die Boekklub, 2015 as Johan (ondersteunende hoofspeler).
  • Geraamtes in die Kas, 2013 as Markus Bronkhorst.
  • Die Boland Moorde, 2012 as James van Vuuren.
  • Vloeksteen, 2012 as Willie.
  • 7de Laan, 2012 as Ockert Bruwer (ondersteunende hoofspeler).
  • Hartland, 2011 as Bertus (ondersteunende hoofspeler).
  • Skwizas, 2010 as gasspeler.
  • Wild at Heart, 2008 as Castle.
  • Villa Rosa, 2007-2008 as Jean Jordaan (ondersteunende hoofspeler).
  • Song vir Katryn II, 2005 as Marius de Wet.
  • Hart van Staal, 2005 as Werner Brand (hoofspeler).
  • Zero Tolerance, 2004 as Garth van Tonder.
  • Plek van die Vleisvreters, 2004 as Chris Roux (hoofspeler).
  • Isidingo, 2002-2003 as Duncan Haines (ondersteunende hoofspeler).
  • Arsenaal, 2002 as Steyn.
  • Die Vierde Kabinet, 1998 as Gimnasiumbestuurder.
  • Voete van Goud, 1998 as Dewald Human (hoofspeler).
  • Junior Sport, 1991-1992 as aanbieder.
  • Egoli: Plek van Goud, 1993-1998 as Dewald Vorster (ondersteunende hoofspeler).
  • Orkney Snork Nie, 1989-1992 as Wimpie van Tonder (hoofspeler).

Kommersiële werk

  • Coastal Hire TVC, 2017-2020.
  • Wetter.com TVC, 2015.
  • Verizon Telecommunication Company TVC, 2014.
  • Compo TVC, 2013.
  • Clientelle Life Infomercials en TVC, 2011-2012.
  • Discovery Life opleidingsvideos, 1999-2001.
  • Ochocim Beer TVC, 1999.

Teater, sang en musiekteater

  • Mosaiek, 2016-2019 as sanger in verskeie beeldsendings.
  • Tree Aan, 2011 as Luitenant du Plessis.
  • Mamma Mia! - the Musical, 2010-2011 as Sam Carmichael.
  • Houtkruis - die Musical, 2009 as Philip die monnik.
  • Tree op as gospel sanger en spreker met eie cd regoor Suid Afrika, 1994-1999.

Verwysings

Tags:

Anrich Herbst FilmografieAnrich Herbst VerwysingsAnrich Herbst1 November1972Orkney Snork NiePG du PlessisRadio Sonder GrenseSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Industriële RevolusieGebande muishondWikipediaApartheidEkologieNierversakingGodsdiensMarita NapierMenstruasieVerkoueA.J. ApplegateJan van RiebeeckSolidariteitPersentasieSuiwelprodukOekraïneAfrikaanse taalleerSterrestelselSuid-Afrikaanse InkomstediensJagluiperdWet op NaturellengrondEngelsSeksposisiePublieke domeinJesus van NasaretInhoudSkaakLys van Afrikaanse skrywersEucalyptusBywoordSatireGrysstofAntoniemWes-KaapLeeuBTWDoopSpookvoëlBernice WestAuschwitz-konsentrasiekampNardusLiesbreukZack du PlessisNazi-DuitslandGeelsugNagapieHeupvervangingEuropese Suidelike SterrewagGewone tarentaalProvinsies van Suid-AfrikaDikdermSemenPornografiese akteurNatuurlike satelliete van kleinplaneteLettergreepKrokus Stadsaal-aanvalEjakulasieXhosaPerdMusiekEkonomie van Suid-AfrikaAswoensdagKaapstadGedigKolitisPenisDie Stem van Suid-AfrikaHomofoonTyd🡆 More