Vratte op iemand se groottoon.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  vrat    vratte    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  vratjie    vratjies  

Woordafbreking

vrat

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Eendagtige of horingagtige uitgroeisel op die vel.

    Voorbeeldsinne

Vratte is baie algemeen en die meeste mense kry dit die een of ander tyd.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: wart(en)
Nederlands: wrat(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vrat.


Nederlands (nl)

Uitspraak

Hulp:IPA: [vrɑt]
    
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. enkelvoud verlede tyd van vreten

    Voorbeeldsinne

1.: Ik vrat.
2.: Jij vrat.
3.: Hij, zij, het vrat.

.