video

'n VHS-videoband.

Afrikaans (af)

Woordafbreking

vi•deo
EnkelvoudMeervoud
  video    video's    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  video'tjie    video'tjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (elektronika) Tegniek waardeur beeldinligting d.m.v. elektroniese syne opgeneem, verwerk en teruggespeel word.
  2. (kommunikasie) 'n Kopie van 'n rolprent, TV-program of gebeure wat op videofilm, videoband of ander media vasgelê is.

    Voorbeeldsinne

  1. Jy kan die aanbieding op video volg.
  2. Ek het 'n video met kinderprogramme vir die jongklomp saamgebring.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor video.

    Vertalings

  Vertalings:    video
Engels: video(en)
Nederlands: video(nl)