'n Vetplantjie

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  vetplant    vetplante    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  vetplantjie    vetplantjies  

Woordafbreking

vet•plant

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) 'n Plant wat water in sy weefsels kan stoor.

    Voorbeeldsinne

Die aalwyn of aalwee (Aloe) is 'n eensaadlobbige vetplant.

    Hiponieme

vygie, kaktus, spekboom

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor vetplant.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: succulent(en)
Fins: mehikasvi(fi)
Nederlands: vetplant(nl) v/m


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordvetplant v/mvetplanten 
Verkleinwoordvetplantjevetplantjes

Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈvɛt.plɑnt]
    
(lêer)

Woordafbreking

vet•plant

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(plantkunde) Vetplant