Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  unie    unies  

Woordafbreking

unie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Organisasie van lede met 'n gemeenskaplike belang; 'n toestand van eenheid.

    Voorbeeldsinne

Die Unie van Suid-Afrika het op 31 Mei 1910 tot stand gekom toe die Kaap de Goede Hoop, Natal, Transvaal en Oranjerivierkolonie verenig is.

    Vertalings

  Vertalings:    unie
Engels: union(en)
Nederlands: unie(nl)