Die see.

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  see    seë    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  seetjie    seetjies  

Uitspraak

    
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (algemeen) 'n Uitgestrekte oppervlak soutwater wat 'n groot deel van die aarde bedek.
  2. (figuurlik) 'n Oorweldigende hoeveelheid; baie grote massa.
  3. 'n Groot hoeveelheid soutwater, wat in verbinding staan met 'n ander see of met 'n oseaan, behalwe dat 'n oseaan 'n selfstandige geheel met 'n eie sirkulasie (seestroom) vorm.

    Voorbeeldsinne

  1. Ons gaan op vakansie na Griekeland, waar ons 'n hele week by die see gaan lê.
  2. Toe die kinders uit die huis is, het sy skielik 'n see van die tyd gehad.
  3. 'n See, in teenstelling met 'n oseaan, het 'n bodem wat by 'n kontinent (of Kontinentale Plaat) behoort.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: sea(en)
Nederlands: zee(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor see.


Engels (en)

Selfstandige naamwoord

EnkelvoudMeervoud
Naamwoordseesees

    Betekenisse

Bisdom.
TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige TydIsee
he, she, itsees
Verlede Tydsaw
Verlede Deelwoordseen
Teenwoordige Deelwoordseeing
Verdere vervoegings: see (vervoeging)

    Betekenisse

Sien.