president
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
president | presidente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
presidentjie | presidentjies |
Etimologie
- Uit Nederlands, president, ontleen uit Frans, président (staatshoof van 'n republiek; voorheen voorsitter, of wie aan die hoof staan), ontleen uit Latyn, praesidēns (genitief -entis), uit prae- (voor) en sedēre (om te sit). In Nederlands kon president in die betekenis "staatshoof" ook uit Amerikaans-Engels ontleen gewees het, waar die woord sedert 1787 voorkom, in die jaar waarin die grondwet van die VSA opgestel is.[1]
Woordafbreking
- pre•si•dent
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (politiek) Die staatshoof van 'n land.
- 'n Leier of voorsitter van 'n maatskappy of organisasie.
Voorbeeldsinne
- Jacob Zuma was die president van Suid-Afrika.
- Sy is die president van die maatskappy.
Homofone
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor president.
Verwysings
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer