oranje

Skakerings van oranje.

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  oranje    oranje    oranjes    
Vergrotend  oranjier     
Oortreffend  oranjeste  

Woordafbreking

oran•je

    Betekenisse

(kleure) 'n Kleur wat tussen rooi en geel in die ligspektrum lê.

    Voorbeeldsinne

Oranje kan verkry word deur geel en rooi te vermeng.

    Vertalings

  Vertalings:    oranje
Engels: orange(en)
Nederlands: oranje(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor oranje.