noordelik

Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  noordelik    noordelike    noordelikes    
Vergrotend  noordeliker     
Oortreffend  noordelikste  

Woordafbreking

noor•de•lik

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Wat betref die noorde; in die noorde geleë wees.

    Voorbeeldsinne

Verder noordelik langs die kus van Mosambiek en Oos-Afrika lê die ekostreek wortelboommoerasse van Oos-Afrika (AT1402), wat groter en beter ontwikkel is.

    Antonieme

suidelik

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: northerly(en)
Nederlands: noordelijk(nl)