natuurlike getal

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  natuurlike getal    natuurlike getalle    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  natuurlike getalletjie    natuurlike getalletjies  

Woordafbreking

na•tuur•li•ke ge•tal

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(wiskunde) 'n Positiewe heelgetal insluitend nul (0, 1, 2, 3, 4, …).

    Voorbeeldsinne

Natuurlike getalle het twee hoofgebruike: om mee te tel ("daar is 3 mense in die motor"), of om orde aan te dui ("die 3de stel hakies").

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: natural number(en)
Nederlands: natuurlijk getal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor natuurlike getal.