metaal
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
metaal | metale |
Woordafbreking
- me•taal
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 1. 'n Chemiese element wat gekenmerk word deur glans en die vermoë om warmte en elektrisiteit te gelei.
- 2. (sterrekunde) 'n Element swaarder as waterstof en helium.
Voorbeeldsinne
- 'n Metaal is 'n chemiese element uit een van die volgende reekse in die periodieke tabel van die elemente: Alkalimetale, alkaliaardmetale en oorgangsmetale.
Antonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor metaal.
Alkalimetale | Aardalkalimetale | Lantaniede | Aktiniede | Oorgangsmetale |
Hoofgroepmetale | Metalloïdes | Niemetale | Halogene | Edelgasse |
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer