massa

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  massa    massas    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  massatjie    massatjies  

Woordafbreking

mas•sa

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (wetenskap) Die totale hoeveelheid materie in 'n objek.
  2. Groot hoeveelheid; menigte.

    Voorbeeldsinne

  1. Die totale massa van ’n ster bepaal sy evolusie en wat aan die einde van sy leeftyd daarmee gebeur.
  2. Toe Jesus uit die skuit klim, sien Hy dat daar reeds 'n massa mense bymekaar was.[1]

    Vertalings

  Vertalings:    massa
Engels: mass(en), lump(en)
Nederlands: massa(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor massa.

Verwysings

  1. Matteus 14:14