man
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
man | manne, mans |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- مَنْ , meervoud: مَنْسْ , مَنِی
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Volwasse manlike persoon.
- Aanspreekvorm en uitroep – ook teenoor vroue gebruik.
Antonieme
- 1. vrou
Vertalings
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
man | mans |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Getroude, manlike persoon.
Sinonieme
Antonieme
Vertalings
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
man | manne |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Iemand wat tot 'n leër, die bemanning van 'n skip, ens. behoort.
Vertalings
Vertalings: man | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor man.
Engels (en)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | man | men |
Uitspraak
- IPA:
- Suid-Afrikaans: [mæːn], meervoud: [men]
- Brits:, Amerikaans: [mæːn], meervoud: [mɛn]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Man, volwasse manlike persoon.
- Man, iemand wat tot 'n leër, die bemanning van 'n skip, ens. behoort.
- Man, aanspreekvorm en uitroep – ook teenoor vroue gebruik.
Limburgs (li)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
man m | men |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- 2. echgenoet
Nederlands (nl)
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | man m | mannen |
Verkleinwoord | mannetje, (Vlaams:) manneke | mannetjes, (Vlaams:) mannekes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | mans | mannen |
Datief | man | mannen |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Man, volwasse manlike persoon.
- Man, aanspreekvorm en uitroep – ook teenoor vroue of kinders gebruik.
- Man, getroude, manlike persoon.
Sinonieme
- 3. echtgenoot
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | man m | mannen, lieden, lui |
Verkleinwoord | mannetje, (Vlaams:) manneke | mannetjes, luitjes, (Vlaams:) mannekes, luitjes |
Verouderde vorme | ||
Genitief | mans | mannen, lieden, lui |
Datief | man | mannen, lieden, lui |
Uitspraak
- IPA:
- Nederlands: [mɑn], meervoud: [ˈmɑnə(n)]; [ˈlidə(n), lœʏ̯]
- Belgies: [mɑn], meervoud: [ˈmɑnə(n)]; [ˈliˑdə(n), lœə̯]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Man, iemand wat tot 'n leër, die bemanning van 'n skip, ens. behoort.
Ou Engels (ang)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | mǫn m | męn |
Genitief | mǫnes | mǫna |
Datief | męn | mǫnum |
Akkusatief | mǫn | męn |
Instrumentaal | męn | mǫnum |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Man, volwasse manlike persoon.
Wisselvorme
Sinonieme
Sweeds (sv)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud | ||
---|---|---|---|---|
Onbepaald | Bepaald | Onbepaald | Bepaald | |
Nominatief | man g | mannen | män | männen |
Genitief | mans | mannens | mäns | männens |
Uitspraak
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Sinonieme
- 1. karl
- 2. äkta man, make
Turks (tr)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | man | |
Genitief | manın | |
Datief | mana | |
Akkusatief | manı | |
Lokatief | manda | |
Ablatief | mandan | |
Verdere verbuigings: man (verbuiging) |
Met Arabiese letters
- مان
Uitspraak
- IPA: [mɑn], genitief: [mɑˈnɯn], datief: [mɑˈnɑ], akkusatief: [mɑˈnɯ], lokatief: [mɑnˈdɑ], ablatief: [mɑnˈdɑn]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
Volapük (vo)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | man | mans |
Genitief | mana | manas |
Datief | mane | manes |
Akkusatief | mani | manis |
Vokatief | o man | o mans |
Uitspraak
- IPA:
- [man], genitief: [maˈna], datief: [maˈne], akkusatief: [maˈni], vokatief: [oˈman]; meervoud: [mans], genitief: [maˈnas], datief: [maˈnes], akkusatief: [maˈnis], vokatief: [oˈmans]
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Man, volwasse manlike persoon.
Sinonieme
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5Spesiaal:SoekKategorie:Idiome in AfrikaansKategorie:Afkortings in AfrikaansTuisbladsinoniemloopbaanAfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van dierebetekenisberoepKategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansinteressantDictionary:Afrikaanse woorde/geDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordlettergreepDictionary:Afrikaanse woorde/vewildbewaarderDictionary:Afrikaanse woorde/oibaieverhoudingSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6Dictionary:Geselshoekievroulikheidboomantoniemal dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike dingKategorie:Woorde in AfrikaansDictionary:Afrikaanse woorde/boKategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaansbv.Dictionary:Afrikaanse woorde/beafkortingseunmoetienuutDictionary:Afrikaanse woorde/ooverkleinwoordoogd.m.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/sepaddie aap uit die mou laatDictionary:Afrikaanse woorde/koskooldemokrasieselfstandige naamwoordAlbaneesBTWwerkKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7teenoorgesteldeskuiflaventelhaanleermeervoudvinnigduurdaar is 'n slang in die grasbelangrikDictionary:Afrikaanse woorde/sionmiddellikinfinitiefvormdie appel val nie ver van die boom af niesoortnaamDictionary:Afrikaanse woorde/sokindmanlikheidlêerdeurvroeëDictionary:Afrikaanse woorde/vohonddie bobbejaan agter die berg gaan haalKategorie:Voorsetsels in Afrikaanslag