heelal
Afrikaans (af)
Etimologie
- Van Latyn universum (“alle dinge, as ’n geheel, die heelal”); onsydig van universus (“alles saam", "hele", "algemene", letterlik "in een verenig”)
Woordafbreking
- heel•al
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
heelal | - |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (sterrekunde) Die hele kosmos en alles waaruit dit bestaan, insluitende die sterre, ruimte en tyd.
- (figuurlik) ’n Entiteit soortgelyk aan die kosmos; ’n plek of ervaring wat ’n beperkte geheel vorm.
Voorbeeldsinne
- Die heelal het gevorm met die Groot Knal.
- Sy huis is sy heelal.
Wisselvorme
- Heelal
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: heelal | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor heelal.
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5Spesiaal:SoekKategorie:Idiome in AfrikaansKategorie:Afkortings in AfrikaansTuisbladsinoniemloopbaanAfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van dierebetekenisberoepKategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansinteressantDictionary:Afrikaanse woorde/geDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordlettergreepDictionary:Afrikaanse woorde/vewildbewaarderDictionary:Afrikaanse woorde/oibaieverhoudingSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6Dictionary:Geselshoekievroulikheidboomantoniemal dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike dingKategorie:Woorde in AfrikaansDictionary:Afrikaanse woorde/boKategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaansbv.Dictionary:Afrikaanse woorde/beafkortingseunmoetienuutDictionary:Afrikaanse woorde/ooverkleinwoordoogd.m.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/sepaddie aap uit die mou laatDictionary:Afrikaanse woorde/koskooldemokrasieselfstandige naamwoordAlbaneesBTWwerkKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7teenoorgesteldeskuiflaventelhaanleermeervoudvinnigduurdaar is 'n slang in die grasbelangrikDictionary:Afrikaanse woorde/sionmiddellikinfinitiefvormdie appel val nie ver van die boom af niesoortnaamDictionary:Afrikaanse woorde/sokindmanlikheidlêerdeurvroeëDictionary:Afrikaanse woorde/vohonddie bobbejaan agter die berg gaan haalKategorie:Voorsetsels in Afrikaanslag