Afrikaans (af)

TydvormPersoonWoordvorm
Teenwoordige Tyd ek giet 
Verlede Tyd ek  het gegiet        

Werkwoord

    Betekenisse

'n Vloeistof vallend laat vloei.

    Voorbeeldsinne

Die beeldhouer giet die brons in die vorm om sy standbeeld te maak.
Lawa giet uit die vuurspuwende vulkaan.

    Verwante woorde

gegiet, gegote, gieter

    Vertalings

  Vertalings:    giet
Engels pour(en)
Nederlands gieten(nl)