1kop, 2gesig, 3nek, 4skouer, 5bors, 6nael, 7buik, 8lies, 9penis, 10= dybeen, 11knie, 12been, 13enkel, 14voet, 15boarm, 16elmboog, 17onderarm, 18pols, 19hand

Afrikaans (af)

EnkelvoudMeervoud
  bors    borste    
Verkleiningsvorm
EnkelvoudMeervoud
  borsie    borsies  

Uitspraak

    
(lêer)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. (anatomie) Die deel van 'n mens of dier se lyf tussen die nek en die maag.
  2. Elk van die twee sagte kliere van 'n vrou wat melk produseer.

    Voorbeeldsinne

  1. Die mees algemene simptoom van 'n hartaanval is sterk pyne in die bors.
  2. Die babatjie drink aan sy ma se bors.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: chest(en)
Nederlands: borst(nl)