Ligging van die Vrystaat in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Vrystaat

Woordafbreking

Vry•staat

Pleknaam

    Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

    Voorbeeldsinne

Die Vrystaat se hoofstad is Bloemfontein, wat ook Suid-Afrika se geregtelike hoofstad is.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Free State(en)
Nederlands: Vrijstaat(nl)
Sotho (Suid-): Foreistata(st)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Vrystaat.