Sowjetunie
Afrikaans (af)
Enkelvoud | ||
---|---|---|
Sowjetunie |
Etimologie
- Kort vir Unie van Sosialistiese Sowjetrepublieke.
Woordafbreking
- Sow•jet•u•nie
Pleknaam
Betekenisse
- ’n Voormalige staat in Eurasië wat van 1922 tot 1991 bestaan het.
Afgeleide woorde
- Sowjetse
Hiponieme
Armeense SSR | Armenië |
Azerbeidjanse SSR | Azerbeidjan |
Estniese SSR | Estland |
Georgiese SSR | Georgië |
Kazachstanse SSR | Kazachstan |
Kirgisiese SSR | Kirgisië |
Lettiese SSR | Letland |
Litause SSR | Litaue |
Moldawiese SSR | Moldowa |
Oekraïnse SSR | Oekraïne |
Oezbekistanse SSR | Oezbekistan |
Russiese SFSR | Rusland |
Tadjikistanse SSR | Tadjikistan |
Turkmeense SSR | Turkmenistan |
Wit-Russiese SSR | Wit-Rusland |
Vertalings
Vertalings: Sowjetunie | |||
---|---|---|---|
|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Sowjetunie.
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5Spesiaal:SoekKategorie:Idiome in AfrikaansKategorie:Afkortings in AfrikaansTuisbladsinoniemloopbaanAfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van dierebetekenisberoepKategorie:Selfstandige naamwoorde in AfrikaansinteressantDictionary:Afrikaanse woorde/geDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordlettergreepDictionary:Afrikaanse woorde/vewildbewaarderDictionary:Afrikaanse woorde/oibaieverhoudingSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 6Dictionary:Geselshoekievroulikheidboomantoniemal dra 'n aap 'n goue ring, hy is en bly 'n lelike dingKategorie:Woorde in AfrikaansDictionary:Afrikaanse woorde/boKategorie:Byvoeglike naamwoorde in Afrikaansbv.Dictionary:Afrikaanse woorde/beafkortingseunmoetienuutDictionary:Afrikaanse woorde/ooverkleinwoordoogd.m.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/sepaddie aap uit die mou laatDictionary:Afrikaanse woorde/koskooldemokrasieselfstandige naamwoordAlbaneesBTWwerkKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7teenoorgesteldeskuiflaventelhaanleermeervoudvinnigduurdaar is 'n slang in die grasbelangrikDictionary:Afrikaanse woorde/sionmiddellikinfinitiefvormdie appel val nie ver van die boom af niesoortnaamDictionary:Afrikaanse woorde/sokindmanlikheidlêerdeurvroeëDictionary:Afrikaanse woorde/vohonddie bobbejaan agter die berg gaan haalKategorie:Voorsetsels in Afrikaanslag