Ligging van die Oos-Kaap in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Oos-Kaap

Woordafbreking

Oos-Kaap

Pleknaam

    Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

    Voorbeeldsinne

Die Oos-Kaap se hoofstad is Bhisho.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Eastern Cape(en)
Nederlands: Oost-Kaap(nl)
Xhosa: IPhondo yaMpuma-Koloni

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Oos-Kaap.