Moldowa
Afrikaans (af)
Etimologie
- Onseker. Moontlik van Goties vir "stof", "modder". Andersins: Die Roemeense volk het hulself Moldoveni of Munteni (letterlik "van die berge") genoem; dan is Moldowa afgelei van ’n Thracies-Illiriese taal, van *mol, "berg", en *dava, "dorp".[1]
Woordafbreking
- Mol∙do∙wa
Pleknaam
Betekenisse
- ’n Land in Europa, tussen Roemenië en Oekraïne. Amptelike naam: Republiek Moldowa.
- ’n Streek in Oos-Roemenië wat grens aan die land Moldowa; eens deel van die prinsdom Moldowa.
Afgeleide woorde
- Moldowies, Moldowiër
Wisselvorme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: Moldowa | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Moldowa.
Verwysings
- ↑ Ștefan Pascu, Documente străine despre români, red. Arhivelor statului, București 1992, ISBN 973-95711-2-3
🔥 Top keywords: Kategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 5TuisbladSpesiaal:SoekKategorie:Afkortings in AfrikaanssinoniemKategorie:Idiome in AfrikaansDictionary:Manlik en vroulik van diereAfrikaansbetekenisontwikkelingDictionary:Selfstandige naamwoordDictionary:Byvoeglike naamwoordтакDictionary:Afrikaanse woorde/gewenKategorie:Woorde in AfrikaansbaieantoniemDictionary:Top 50000/Russiesbv.windDictionary:Woordelys/wens.Dictionary:Afrikaanse woorde/beSpesiaal:Onlangse wysigingsKategorie:Byvoeglike naamwoorde in AfrikaansboomafkortinglagwetDictionary:Afrikaanse woorde/toKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 7grootDictionary:Geselshoekiesekero.a.Dictionary:Afrikaanse woorde/sinuutDictionary:Afrikaanse woorde/maselfstandige naamwoordDictionary:Afrikaanse woorde/oiinteressantDictionary:Woordelys/vDictionary:Afrikaanse woorde/vebywoordaardverwarmingmôrei.p.v.Dictionary:Afrikaanse woorde/kimooiKategorie:Woorde in Afrikaans van lengte 4koudoudverkleinwoordsinoniemeDictionary:Afrikaanse woorde/sovroeërvinnigliefdeπληθυντικόςDictionary:Community Portalbyvoeglike naamwoordWo.paddomineewoordeboektel.blokkiesraaiselteenstellingoogonderwyserfotoDictionary:Afrikaanse woorde/vofietsarmmeervouddeurKategorie:Akronieme en afkortingslêer