Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
TrapPredikatiefAttributiefPartitief
Stellend  Hongaars    Hongaarse       

Uitspraak

IPA: [ɦoŋˈxɑːrs], attributief: [ɦoŋˈxɑːrsə]

Met Arabiese letters

هَُونْخَارْسْ , attributief: هَُونْخَارْسِی

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Hongare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Hongarye.

    Vertalings

  Vertalings:    Hongaars
Duits: ungarisch(de)
Engels: Hungarian(en)
Faroëes: ungarskt(fo)
Latyn: Hungaricus(la)
Russies: венгерский(ru) (wengerskij)
Turks: Macar(tr)
Yslands: ungversk(is)
EnkelvoudMeervoud
  Hongaars    —  

Uitspraak

IPA: [ɦoŋˈxɑːrs]

Met Arabiese letters

هَُونْخَارْسْ

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(taal) 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 13,6 miljoen sprekers; die amptelike taal van Hongarye.

    Taalkodes

ISO 639-1: hu
ISO/DIS 639-3: hun
SIL: HNG

    Vertalings

  Vertalings:    Hongaars
Duits: Ungarisch(de)
Engels: Hungarian(en)
Faroëes: ungarskt(fo)
Klingon: majar Hol
Latyn: lingua Hungarica(la)
Russies: венгерский язык(ru) (wengerskij jazik)
Turks: Macarca(tr)
Yslands: ungverska(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Hongaars.


Nederlands (nl)

Byvoeglike naamwoord
Stellend
Onverboë  Hongaars  
Verboë  Hongaarse  
Partitief     

Uitspraak

IPA: [hɔŋˈγ̊aːrs], attributief: [hɔŋˈγ̊aːrsə]

Byvoeglike naamwoord

    Betekenisse

Van, betreffende die Hongare; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Hongarye.

    Vertalings

  Vertalings:    Hongaars
Duits: ungarisch(de)
Engels: Hungarian(en)
Faroëes: ungarskt(fo)
Latyn: Hungaricus(la)
Russies: венгерский(ru) (wengerskij)
Turks: Macar(tr)
Yslands: ungversk(is)


Nederlands (nl)

EnkelvoudMeervoud
NaamwoordHongaars

Onsydig

Uitspraak

IPA: [hɔŋˈγ̊aːrs]

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

'n Fins-Oegriese taal.

    Vertalings

  Vertalings:    Hongaars
Duits: Ungarisch(de)
Engels: Hungarian(en)
Faroëes: ungarskt(fo)
Latyn: lingua Hungarica(la)
Russies: венгерский язык(ru) (wengerskij jazik)
Turks: Macarca(tr)
Yslands: ungverska(is)